Bush-Nirvanah is in Marlothpark, 'n 3000 hektaar-bewarea en vakansiedorp aan die grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort.
Huis is geskik vir 8 gaste. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea.
Die eerste slaapkamer is op grondvlak en het 'n koningingrootte bed en en-suite badkamer.
Die tweede slaapkamer is op die Eerste Vloer en het 'n Dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 x 3/4 beddens, en deel n badkamer. In die sitarea is daar glasdeure wat na die dek toe gaan met gemaklike buite meubels.
Die huis het lugversorging vir daardie warm somersdae. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Die eetarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels, 'n plonspoel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die Bosveld. Parkeerplek vir voertuie is beskikbaar. TV en Dstv bring net eie smart card.
Marloth.Bookings will provide in all your Accommodation Needs. Houses from 2 Sleeper to 20 Sleeper. Call Nadine Saaiman +27 73 002 6742
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Bietjie Bos Toe
Tarentaal str 2794 (Biekie Bos toe) 4 Guests R600 – R800 The house can accommodate up to 4 guests and comprises 2 bedrooms, 2 bathrooms, and...
-
Ellie Echoes - Accommodation is provided in 2 self-catering units. Unit 2 The second chalet is furnished with a qu...
-
BOSGELUK INFO Bos-Geluk House is centrally located in Marloth Park and offers quality accommodation, ideally suited for a family or group of...
-
Impala Lily Kaya is situated in unspoilt natural surroundings in Marloth Park, close to the Southern part of the Kruger National Park. It ha...
No comments:
Post a Comment